PETMAR SE GESKIEDENIS

Peet Jacobs, wat self ʼn plaasseun uit die Edenburg-distrik in die Vrystaat is, het in 1995 begin om bekostigbare veehateringstoerusting vir boere te vervaardig toe die vraag na arbeid ʼn probleem begin word het.

Hierdie produkte is vervaardig onder die naam PETMAR wat saamgestel is uit die eerste drie letters van sy twee doopname sowel as die twee doopname van sy enigste seun.

ONS PRODUKTE

PEET EN SY SPAN

Peet en sy span het deur die jare heen ʼn wye reeks produkte volgens die behoeftes van sy kliënte vervaardig en vervaardig vandag nog steeds pasmaakprodukte wanneer dit nodig is.

"Ons glo dat 'bekostigbare kwaliteit en dienslewering' die beste leuse is, en ons tevrede kliënte kom keer op keer terug om ons te ondersteun.

WAT ONS KLIËNTE SÊ

ONS DIENS

``Voortreflike diens en gewaarborgde tevredenheid. Waarvoor kan 'n mens nou meer vra!``

ONS PRODUKTE

``Petmar-produkte is van die beste kwaliteit en is gebou om te hou!``

ONS BEKOSTIGBARE PRYSE

``Voorwaar eersteklasprodukte teen sakpaspryse!``

ADRES
7 Stewie Joubertstraat, Reddersburg, 9904

Facebook

SELNOMMER
+27 (0) 82 773 5876

E-POS
p.m.c.jacobs4@gmail.com

GESELS MET ONS!

Naam en Van

E-pos

Onderwerp

captcha

Boodskap